About the Author(s)
Fanie Jansen van Rensburg
Private, Potchefstroom, South Africa
|
|
Litera
|
Twee gedigte
|
Fanie Jansen van RensburgReceived: 07 Mar. 2019; Accepted: 11 July 2019; Published: 20 Aug. 2019
Copyright: © 2019. The Author(s). Licensee: AOSIS.
This is an Open Access article distributed under the terms of the Creative Commons Attribution License, which permits unrestricted use, distribution,
and reproduction in any medium, provided the original work is properly cited.
|
ietsmaak
als is effens in sy lewe, hy hoop en vra om gees en liggaam bymekaar te hou dis al wat nodig is
ouderling: jy’s sonder werk, of hoe? diaken: ons kan help, al is dit min domenis: wat is, wat skort daar op die rak? – daar’s darem sout innie pot, broers
Passing
Apartheid was ’n knypbaas ons geriewe bordjies is gebruik
My ouma het gepass hair en complexion is gemeet strande, skool en kerk as dit by kuier kom een bruine in die spierwit hemel
Die dag breek aan die beste hospitaal weg is ouma Waar is haar familie?
for white
elke mens was iewers ingedeel was maar tweedeklas om ons daar doer te hou sy kon by witheid baat
sy het die potloodtoets geslaag witgoed was nou hare moes ons katvoet loop hul sou vir ouma uitsmyt
ouma is nou werklik siek was een vir egte wittes sy’t uitgepass as wit het witmense gewonder
|
|
Crossref Citations
No related citations found.