Original Research

Die plek van die vakdidaktiek by onderwysersopleiding

M. C.A. Seyffert
Literator | Vol 3, No 3 | a986 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v3i3.986 | © 1982 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Literator Society of South Africa
Submitted: 09 May 1982 | Published: 09 May 1982

About the author(s)

M. C.A. Seyffert, Departement Afrikaans-Nederlands, South Africa

Full Text:

PDF (93KB)

Abstract

Vakdidaktiek worstel al bale jare lank om ’n regmatige pick in die son te kry. Dat die belang van vakdidaktieke die afgelope dekade deur sommige instansies ingesien is, kan seker aan die stigting van afsonderlike departemente vir vakdidaktieke binne die fakulteite van Opvoedkunde aan sommige universiteite toegeskryl word, ’n Onlangse vakdidaktieksimposium deur die Departement Didaktiek en Vergelykende Opvoedkunde van UNISA wat denr vakdidaklici vanoor die hele land en buurstate bygewoon is, het die miskende deelwelenskap van die Opvoedkunde permanent op die kaart geplaas, Waarom dan die nuwe belangstelling in die vakdidaktieke?

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3527
Total article views: 2056


Crossref Citations

No related citations found.