Original Research
Betekenis en gebruik
Literator | Vol 3, No 3 | a985 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v3i3.985
| © 1982 P. S. de Bruyn
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1982 | Published: 09 May 1982
Submitted: 09 May 1982 | Published: 09 May 1982
About the author(s)
P. S. de Bruyn, Departement Afrikaans -Nederlands, South AfricaFull Text:
PDF (186KB)Abstract
’n Taal bestaan uit ’n voorraad woorde, konstruksies, intonasies, geykte uitdrukkings, ens. Spraak of diskoers kan gebruik word om die handeling, die aktiwiteit (die groep handelinge) te benoem om dinge te sê. Die voorraad taalonderdele is nie aktiwiteit nie, maar dis ’n standhoudende bron vanwaar taalvoorraad onttrek kan word.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2852Total article views: 1924