Original Research
Die godsdiensgegewe in twee romans van Berta Smit
Literator | Vol 4, No 3 | a973 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v4i3.973
| © 1983 E. A. van der Elst
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1983 | Published: 09 May 1983
Submitted: 09 May 1983 | Published: 09 May 1983
About the author(s)
E. A. van der Elst,, South AfricaFull Text:
PDF (422KB)Abstract
Die verskyningsdatum van haar debuutwerk, Die vrou en die bees gee aan Berta Smit ’n plek tussen die Sestigers. In werklikheid het haar werke egter raakpunte met die sogenaamde Ouer prosa sowel as met die Nuwer prosa. Soos die meeste prosawerke voor Sestig gaan haar romans uit van ’n vaste norm, naamlik die Christelike.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1971Total article views: 2267