Original Research

Die naamwoordgedrag in Jan Rabie: Drie kaalkoppe eet tesame

D. H. Steenberg
Literator | Vol 4, No 2 | a960 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v4i2.960 | © 1983 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Literator Society of South Africa
Submitted: 09 May 1983 | Published: 09 May 1983

About the author(s)

D. H. Steenberg,, South Africa

Full Text:

PDF (188KB)

Abstract

Wat hier onder die loep geneem word, is die besondere verband wat die titel van die verhaal met die teks vertoon - meer: dat die implisiete outeur in die titel die prinsipe lê vir die woordgedrag in die teks. Dit lê opgesluit in die woord “kaalkoppe”, wat sinekdogeïes (Gr. syn + ekdokhe = saam opneem) na persone verwys. Dus ’n woord wat konvensioneel na ’n gedeelte verwys, word geibruik om na ’n geheel te verwys; ’n woord wat konvensioneel vir een begrip gebruik word, word gebruik om na ’n ander te verwys, soos in die ander soorte metonimie (naamverwisseling). Deur met ’n woord vir ’n deel na ’n geheel te verwys kondig die implisiete outeur in die titel, wat tradisioneel 'n keinagtige samevatting van die teks is, 'n werkwyse vir die woordhantering in die verhaal aan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 6304
Total article views: 4277


Crossref Citations

No related citations found.