Original Research
Auslautsverhärtung in Duits: die implikasies daarvan vir vreemdetaalonderwys
Literator | Vol 4, No 2 | a959 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v4i2.959
| © 1983 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Literator Society of South Africa
Submitted: 09 May 1983 | Published: 09 May 1983
Submitted: 09 May 1983 | Published: 09 May 1983
About the author(s)
D. P. Wissing,, South AfricaFull Text:
PDF (126KB)Abstract
In hierdie stuk sal kortliks gekyk word na ’n baie bekende probleem, die sogenaam de auslautsverhärtung, wat Duitssprekendes met Engels as vreemdetaal ondervind. Hiermee wil veral geïllustreer word dat ’n deeglike taalwetenskaplike kennis onontbeerlik is vir die onderwyser/dosent van enige vreemde taal; die implikasies daarvan is dus nie net beperk tot die Engels:Duitse situasie nie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3425Total article views: 2236
