Original Research
Deug en ondeug by Hieronymus
Literator | Vol 6, No 4 | a930 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v6i4.930
| © 1985 A. G.P. van der Walt
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985
About the author(s)
A. G.P. van der Walt,, South AfricaFull Text:
PDF (177KB)Abstract
Dit is bekend dat Hieronymus tydens sy tweede verblyf in Rome (382 tot 385) ’n aantal vroulike studente onderrig het in die uitlê van die Bybel an in die eise van die asketiese lewe. Na sy vertrek uit Rome in 385 het hy deur middel van briefwisseling in voeling met hierdie vroue gebly en sy onderrig op dié wyse voortgesit. Hy het ook vanuit Bethlehem korrespondensie met ’n aantal mans gevoer aan wie hy in breë trekke dieselfde riglyne vir die Christelike lewe gegee het.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1927Total article views: 1668