Original Research

Oor ’n Esbos, ’n panfluit en ’n bosjannetjie - ofte wel: Die ruimte in die kinderboek met verwysing na Waar is Pappa se panfluit? van Elsabe Steenberg

S. F. Greyling
Literator | Vol 6, No 2 | a911 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v6i2.911 | © 1985 S. F. Greyling | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985

About the author(s)

S. F. Greyling,, South Africa

Full Text:

PDF (187KB)

Abstract

Ten spyte van die feit dat ruimte saam met karakter en tyd as ’n basiese struktuurelement beskou word, merk Bal (1980:101) tereg op dat “weinig concepten uit de theorie van narratieve teksten zijn zo vanselfspreken, en tegelijkertijd zo vaak gebleven al het begrip ruimte". Onlangse studies toon egter 'n toenemende bewussyn van die belangrikheid en veeldoeligheid van ruimte en ruimtebeelding in die roman. Dit blyk dan ook uit die term ruimte wat al hoe meer gebruik word in plaas van plek, agtergrond, milieu, ens. Ruimte is ’n omvattende begrip wat konkrete sowel as abstrakte elemente van die verhaalwêreld akkomodeer (Smuts, 1983:13).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2604
Total article views: 2941


Crossref Citations

No related citations found.