Original Research

'Literaturgeschichte als Provokation' und die Theorie-Debatte der siebziger Jahre iiber die Rezeptionsästhetik

B. H.J. van der Berg
Literator | Vol 8, No 2 | a864 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v8i2.864 | © 1987 B. H.J. van der Berg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 May 1987 | Published: 07 May 1987

About the author(s)

B. H.J. van der Berg,, South Africa

Full Text:

PDF (264KB)

Abstract

In hierdie artikel word die formulering van 'n nuwe literêre teorie met die daarmee gepaardgaande kritiek behandel. Hierdie kritiek is tweërlei van aard: enersyds die kritiek van Jauß teen die tradisionele interpretasie-praktyk, andersyds die daaropvolgende kritiek van enkele aanhangers van hierdie metodes teen Jauß se model. Die artikel poog nie om al die besware te notuleer nie, maar slegs enkele verteenwoordigende standpunte wat óf deur eensydigheid óf deur die uitwys van wesenlike gebreke gekenmerk word. Daar Jauß self bewus was van die leemtes in sy metode, het hy in sy latere teoretiese studies sekere praktyk-georienteerde toevoegings gemaak en tegelykertyd die weg aangewys vir nouer samewerking met die hermeneutiese filosofie. Daarmee het Jauß ’n metodologiese paradigma ontwerp wat nie geignoreer mag word nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2717
Total article views: 2006


Crossref Citations

No related citations found.