Original Research

J.M. Coetzee’s Life and Times of Michael K and Foe as Postmodernist Allegories

L. O’Connell
Literator | Vol 10, No 1 | a821 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v10i1.821 | © 1989 L. O’Connell | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 May 1989 | Published: 07 May 1989

About the author(s)

L. O’Connell,, South Africa

Full Text:

PDF (339KB)

Abstract

J.M. Coetzee is een van die kontemporêre skrywers vir wie postmodernistiese allegoric ’n bruikbare metafoor geword het. Sy verhale karteer die geaardheid, implikasies en gevolge van die misbruik van mag, en die mite van kolonialisme word ontleed en onthul. Life and Times of Michael K kan op die universele sowel as op die spesifiek Suid-Afrikaanse vlak geinterpreteer word. Michael K word die simbool van die mens se persoonlike vryheid, persoonlike identiteit en waardigheid. Sy stryd om vryheid is ironies in die lig van die feit dat die oorlog waaraan hy probeer ontkom, geveg word juis om minderheidsgroepe inspraak in hulle toekoms te verseker. Foe ondersoek die verhouding van vertelling en gebeure, waarheid en fiksie. Friday se stilte word ’n manifestasie van die eksistensiële niet. Soos dit in hierdie roman ontplooi, is dit die taak van die skrywer om die gemeenskap aan homself te openbaar, sodat die spraaklose weer resonasie gegee word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2853
Total article views: 4569

 

Crossref Citations

1. Ability in disability: J. M. Coetzee'sLife & Times of Michael Kand the empowerment of the disabled
Ayobami Kehinde
English Academy Review  vol: 27  issue: 1  first page: 60  year: 2010  
doi: 10.1080/10131751003755948