About the Author(s)
Adri Breed School of Languages, Afrikaans and Dutch, North-West University, South Africa
|
|
Litera
|
Twee gedigte
|
Adri Breed
Published: 11 Mar. 2016
Copyright: © 2016. The Author(s). Licensee: AOSIS.
This is an Open Access article distributed under the terms of the Creative Commons Attribution License, which permits unrestricted use, distribution,
and reproduction in any medium, provided the original work is properly cited.
|
Skil
Om nugter te wees is om ‘n pomelo te skil om sy wîe te skei, om elke garing af te rafel, elke wig so huid-uit om te dop, dat jy elke sel sap alleen kan proe.
Die ontmanning van ’n man en van ’n vrou
Gala avec Cotelettes (1933) en Cenisitas (1927) van Salvador Dali
I.
skille van ‘n mensekop velle van ‘n pienk roosknop hangend soos slappe lint haar man word voor haar kind
II.
in dié land is vir ons bekend landskappe van pienkwit velle dinge wat geamputeerd hang soos piele hiér koester ons net doodstil wrokke in ons slape in die nag en in die dag is als weer wel asof ons dán iets goeds verwag
|
|
Crossref Citations
No related citations found.