Article Information

Author:
Heinrich van der Mescht1

Affiliation:
1Music Department, University of Pretoria, South Africa

Correspondence to:
Heinrich van der Mescht

Email:
heinrichvandermescht@gmail.com

Postal address:
Private Bag X20, Hatfield 0028, South Africa

How to cite this article:
Van der Mescht, H., 2015, ‘Olimpiese goud, 2008’, Literator 36(1), Art. #1118, 1 page. http://dx.doi.org/10.4102/lit.v36i1.1118

Copyright Notice:
© 2015. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals.

This is an Open Access article distributed under the terms of the Creative Commons Attribution License, which permits unrestricted use, distribution, and reproduction in any medium, provided the original work is properly cited.

Olimpiese goud, 2008
In This Litera...
Open Access

Op die duikplank wag die Chinese meneer He bo sy terrein
in twee verdeel:
lug en spieël

die gespierde bene gereed
om elasties vas te trap en hom op te skiet

die tone volmaak gespits
om perfek die hoogste punt te bereik

die eweredige goue lyf
om hom in volkome ewewig hangend te hou

die gebalanseerde arms
om hom soos met vlerke swewend neer te lei

die binne-oor só gereël
om
bo en onder
links en regs
alles buite presies te verbeel.

Die brons en silwer word uitgedeel.
Meneer He se goue skyf hang om sy nek.
Skaam kyk hy op:
skeel.



Crossref Citations

No related citations found.