Original Research
Emancipatory discourse in the names of children of the present generation: Some attempts of balancing power relations with special reference to Tshivenḓa naming practices
Submitted: 17 September 2013 | Published: 30 June 2015
About the author(s)
Thomas Sengani, Department of African Languages, University of South Africa, South AfricaAbstract
Bevrydingsdiskoers in die name van die kinders van die huidige geslag: ’n Paar pogings om magsverhoudings te balanseer met spesiale verwysing na Tshivenḓa naamgewingspraktyke. In die meeste Afrikakulture word kinders name gegee deur senior lede van die familie, meestal die grootmoeders. Hierdie taak word deur hulle verrig omdat hulle gesien word as draers van die kultuur, geskiedenis en nalatenskap. Op hulle beurt het hulle deur die jare die mag wat aan hulle toegeken is, gebruik om kritiese stellings teenoor hulle kinders of enige ander persoon waarvan hulle verskil, te maak, deur name wat hulle aan pasgeborenes toeken. Om hierdie rede was daar voortdurend konfliksituasies binne families en gemeenskappe wat moeilike situasies geskep het. Enige poging wat aangewend is om van senior familielede te verskil, is beskou as ’n aanslag op tradisie, as ongehoord en is dus op neergesien in Afrikagemeenskappe. Hierdie referaat het ten doel om te demonstreer dat nieteenstaande die feit dat grootouers in sommige gevalle steeds voortgaan met naamgewing aan kleinkinders sonder die goedkeuring van die ouers, hul kinders tog op eie stoom voortgaan om hierdie praktyk met subtiele diplomasie toe te pas. Name wat hedendaags gekies word is daarom vry van die gebruiklike konflik, twis en verskille waarmee ouers as kinders moes saamleef terwyl hul self gewoonlik niks daarmee te doen gehad het nie. Kinders wend oor die algemeen ’n poging aan om brûe tussen generasies te bou deur hulle kinders na groot-grootouers asook na geslagte verder terug, te vernoem.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4064Total article views: 7893
Crossref Citations
1. An analysis and interpretation of the Basotho proverb ngwana ke wa dikgomo (‘the child belongs to the cattle’): Marriage, child acceptance and inheritance
Rethabile Possa-Mogoera, Palesa Khotso
South African Journal of African Languages vol: 41 issue: 1 first page: 55 year: 2021
doi: 10.1080/02572117.2021.1902134
2. New-born baby naming practices of the Vhavenḓa: A sociolinguistic analysis perspective
Mutshinyani Mercy Mahwasane, Thambatshira Johannes Tshifaro
South African Journal of African Languages vol: 39 issue: 2 first page: 175 year: 2019
doi: 10.1080/02572117.2019.1618016
3. Tshivenḓa death-related names as a communicative act: an ethnopragmatic study from Vhembe District in Limpopo province, South Africa
Thilivhali Mukosi, Itani Peter Mandende, Mashudu C Mashige
South African Journal of African Languages vol: 44 issue: 2 first page: 120 year: 2024
doi: 10.1080/02572117.2024.2333154
4. Teknonymy and Multi-Nominality as Multiple Identity Markers for Vhavenḓa: An Autochthonic View
Itani P Mandende, Chaka Chaka, Moshidi M Makgato
Journal of Asian and African Studies vol: 52 issue: 7 first page: 997 year: 2017
doi: 10.1177/0021909615623808
5. Indices into Vhavenḓa’s onomastic and anthroponomical ingenuity in Tendamudzimu Robert Ratshiṱanga’s selected poetry
Moffat Sebola, Olufemi J. Abodunrin, Richard Nndwayamaṱo Maḓadzhe
Nomina Africana: Journal of African Onomastics vol: 36 issue: 1 first page: 1 year: 2022
doi: 10.2989/NA.2022.36.1.1.1361
6. Modern personal naming practices among Vhavenḓa from South Africa
Thilivhali Mukosi, Itani Peter Mandende, Moffat Sebola
African Identities first page: 1 year: 2025
doi: 10.1080/14725843.2025.2531112
7. A socio-onomastic analysis of some government school names in the Vhembe District in Limpopo province
Itani P Mandende, Madoda P Cekiso
South African Journal of African Languages vol: 42 issue: 1 first page: 68 year: 2022
doi: 10.1080/02572117.2022.2039447