Original Research

Romantipologie

B. H.J. van der Berg
Literator | Vol 1, No 3 | a1031 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v1i3.1031 | © 1980 B. H.J. van der Berg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 May 1980 | Published: 10 May 1980

About the author(s)

B. H.J. van der Berg,, South Africa

Full Text:

PDF (207KB)

Abstract

Die moderne romanteoretikus is soos ’n ambagsman wat nie aan hout, klip of metaal vorm m eet gee nie, maar aan water (kyk Pabst, 1960, p. 264). Die kontem porêre rom an is vanweë sy vloeiendheid moeilik definieerbaar. ’n Bepaalde model ontbreek. Derhalwe is ’n standaardvorm of ’n normatiewe sistematiek eweneens nie beskikbaar nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2512
Total article views: 1843


Crossref Citations

No related citations found.