Original Research

Joernaal van Jorik (D.J. Opperman)

T. T. Cloete
Literator | Vol 1, No 3 | a1028 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v1i3.1028 | © 1980 T. T. Cloete | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 May 1980 | Published: 10 May 1980

About the author(s)

T. T. Cloete,, South Africa

Full Text:

PDF (164KB)

Abstract

Die gedig begin met talle religieuse verwysings wat vir ons darem sê wat ons moet verstaan onder die doel en taak wat deur Manuel aan Jorik opgedra word, soos die verwysings na die kruis en die uur van verantwoording en van terugkeer. Die gestalte van Manuel sélf gee godsdienstige inhoud aan die doel, offer en uur van Jorik.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 4468
Total article views: 2571


Crossref Citations

No related citations found.