Original Research

Die aard en problematiek van vertaling

J. Swanepoel
Literator | Vol 1, No 2 | a1025 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v1i2.1025 | © 1980 J. Swanepoel | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 May 1980 | Published: 10 May 1980

About the author(s)

J. Swanepoel,, South Africa

Full Text:

PDF (362KB)

Abstract

George Steiner (1975) se onlangse werk oor vertaling dra die treffende titel: After Babel. Dit is met hierdie dilemma wat die mens in sy na-babelse bestaan in sy strewe na sinvolle kommunikasie te kampe het: die bestaan van ’n magdom van tale wat geen individu, hoe begaafd ookal, eers kan droom om te beheers nie. Vandaar die strewe na die totstandbrenging van ’n eenvoudige en universele wereldtaal, Esperanto, of — meer algemeen — die behoefte aan vertaling. Maar vertaling is nie net ’n dilemma nie, dit is ook ’n uitdaging.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2366
Total article views: 1902


Crossref Citations

No related citations found.