Original Research

Literatuur en kulturele konteks

D. H. Steenberg
Literator | Vol 2, No 2 | a1004 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v2i2.1004 | © 1981 D. H. Steenberg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 May 1981 | Published: 10 May 1981

About the author(s)

D. H. Steenberg, Departement Afrikaans-Nederlands, South Africa

Full Text:

PDF (290KB)

Abstract

Die begrip konteks in verb and met die literatuur en die literere kunswerk in die besondei het al ’n hele geskiedenis en is lank geassosieer met die kontekstualisme van die Amerikaanse New Critics, wat die literêre werk gesien het as ’n “self-contained artefact” (Cuddon 1977:151). Hierdie klemlegging op ’n interne konteks moes ’n romantiese en psigologistiese literatuurbenadering verbreek en het as sodanig ’n goeie doel gedien, egter met die nadeel dat die literêre werk daarna in toenemende isolasie bestudeer is. Daarom laat ek interne konteks as ’n wins wat reeds verwerf is, links.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2423
Total article views: 2905


Crossref Citations

No related citations found.