Original Research

Studie van die letterkunde: waarom?

D. H. Steenberg
Literator | Vol 1, No 1 | a1003 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v1i1.1003 | © 1980 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Literator Society of South Africa
Submitted: 10 May 1980 | Published: 10 May 1980

About the author(s)

D. H. Steenberg,, South Africa

Full Text:

PDF (72KB)

Abstract

Om te wil weet, is een van die belangrikste dryfkragte in ’n mens se lewe, en sekerlik dié strewe wat van jou ’n wetenskaplike maak. As ’n mens vir die ons, waarvan die spreker in die aangehaalde verse uit Groot ode van N.P. van Wyk Louw één is, digters of kunstenaars lees, dan laat die digter en dus die letterkunde 'n mens iets op ’n besondere manier wéét, laat dit jou op ’n besondere manier iets erváár.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 4912
Total article views: 2633


Crossref Citations

No related citations found.