Original Research

Bewussynspanning in woordbeeld: ‘Die Wahlerbrug’ (Elsa Joubert)

J. Pretorius
Literator | Vol 3, No 2 | a982 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v3i2.982 | © 1982 J. Pretorius | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1982 | Published: 09 May 1982

About the author(s)

J. Pretorius, Nagraads, Departement Afrikaans-Nederlands, South Africa

Full Text:

PDF (269KB)

Abstract

Hierdie uitsonderlike novelle van Elsa Joubert stem baie ooreen met die prosa van Etienne Leroux, in soverre dit ook die soeke na die self verwoord. Volgens Charles Malan (1979, 17) is hierdie reis na binne, die selfontdekkingstog wat die essensie van sy self aan hom moet openbaar, die enigste moontlike avontuur wat vir die moderne skrywer oorbly. In Die Wahlerbrug word dié soektog op grond van die allesoorheersende wet van die principium individuationis gestileer.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2484
Total article views: 1733


Crossref Citations

No related citations found.