Original Research
Is Reisprosa Joernalistiek?
Literator | Vol 3, No 2 | a979 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v3i2.979
| © 1982 M. C.A. Seyffert
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1982 | Published: 09 May 1982
Submitted: 09 May 1982 | Published: 09 May 1982
About the author(s)
M. C.A. Seyffert, Departement Afrikaans-Nederlands, South AfricaFull Text:
PDF (184KB)Abstract
Om na ’n bekende land te reis, om die aard van die landskap, die mense en hul lewenswyse daar te leer ken, bly nog steeds ’n opwindende ervaring. Die revolusie wat die moderne tegniek ten opsigte van lugvervoer teweeggebring het, het die wêreld benouend klein gemaak. Wat vroeer ’n onbereikbare wêrelddeel was, het nou skokkend naby gekom, intiem bekend geword. Om dié rede is die merkwaardige opbloei van reisprosa in die eietydse wêreldliteratuur verstaanbaar.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2658Total article views: 2772