Original Research
Teoretiese benaderings van die letterkunde in die jare tagtig
Literator | Vol 4, No 3 | a972 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v4i3.972
| © 1983 H. P. van Coller
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1983 | Published: 09 May 1983
Submitted: 09 May 1983 | Published: 09 May 1983
About the author(s)
H. P. van Coller,, South AfricaFull Text:
PDF (348KB)Abstract
In ’n onlangse uitgawe van die bekende tydskrif New Literary History (Volume XIV, Herfs 1982), word meer as 200 bladsye gewy aan die probleme rondom literêre betekenis (“meaning”). Ná ’n lees daarvan dring die besef deur dat in veel gevalle verby mekaar gepraat is, nieteenstaande die feit dat al die bydraers uit dieselfde paradigma redeneer.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2561Total article views: 2334