Original Research
Die vergangklikheidsmotief in die poësie van C. Louis Leipoldt
Literator | Vol 3, No 1 | a971 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v3i1.971
| © 1982 D. H. Steenberg
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1982 | Published: 09 May 1982
Submitted: 09 May 1982 | Published: 09 May 1982
About the author(s)
D. H. Steenberg, Departement Afrikaans-Nederlands, South AfricaFull Text:
PDF (160KB)Abstract
As ’n mens terugkyk op ’n voltooide oeuvre van die belang en omvang van dié van Leipoldt, dan lê dit voor die hand dat jy hom of opnuut sal probeer tipeer, of opnuut sal probeer evalueer. Ek meen laasgenoemde word vanjaar aan ’n breë front gedoen. Daarom aanvaar ek as opdrag om sy poësie te tipeer uit 'n hoek wat vir my relevant lyk.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2635Total article views: 3959