Original Research
Vertaling en werklikheidsvisie
Literator | Vol 3, No 1 | a964 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v3i1.964
| © 1982 M. J.H. du Plessis
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1982 | Published: 09 May 1982
Submitted: 09 May 1982 | Published: 09 May 1982
About the author(s)
M. J.H. du Plessis, Departement Frans, South AfricaFull Text:
PDF (240KB)Abstract
Die klassiekc opvatting van die betekenis van ’n woord is reeds deur Saussure aan die begin van die eeu (1916:97) betwyfel as hy se: “Vir sekere mense is taal ... in sy wese ’n nomenklatuur, dit wil se ’n lys van terme wat ooreenstem met ’n gelyke aantal dinge ... . Hierdie opvatting veronderslel kant en klare idees wat woorde voorafgaan.” Saussure se siening raak die vertaling direk, veral as hy vervolg’ “As woorde voorafgaande begrippe moos weergee, dan sou hulle elk, van een taal na ’n andcr, presies ooreenstemmende weergawes gehad het vir die betekenis” . (Saussure 1916:161).
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3044Total article views: 2409