Original Research
Volks- en kloosterprediking in die vroeë Middeleeue
Literator | Vol 4, No 2 | a958 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v4i2.958
| © 1983 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Literator Society of South Africa
Submitted: 09 May 1983 | Published: 09 May 1983
Submitted: 09 May 1983 | Published: 09 May 1983
About the author(s)
A. G.P. van der Walt,, South AfricaFull Text:
PDF (361KB)Abstract
Die geskiedenis van Christelike prediking in die Latynse Middeleeue is in verskeie opsigte ’n massiewe onderwerp. Dit is omvangryk weens die geweldige volume van nagelate Latynse preke. Selfs al word die nagelate preke van die laat-Klassieke Kerkvaders Ambrosius, Hieronymus en Augustinus buite rekening gelaat, bly daar nog steeds ’n corpus van Latynse preke oor wat oor ’n tydperk van meer as ’n duisend jaar strek.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3410Total article views: 2392
