Original Research
Toegepaste Linguistiek as dissipline
Literator | Vol 4, No 1 | a953 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v4i1.953
| © 1983 J. L. van der Walt
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1983 | Published: 09 May 1983
Submitted: 09 May 1983 | Published: 09 May 1983
About the author(s)
J. L. van der Walt,, South AfricaFull Text:
PDF (156KB)Abstract
Die Toegepaste Linguistiek is ’n relevante en beroepsgerigte studierigting wat tans baie veld wen. Daar is op die oomblik (1983) sewe universiteite in Suid-Afrika wat kursusse in hierdie rigting aanbied, waarvan die PU vir CHO die jongste is. Dit is slegs in die afgelope vier jaar dat die Toegepaste Linguistiek sy kinderskoene hier ontgroei het, hoewel dit reeds in 1946 vir die eerste keer as 'n universiteitsdissipline aan die Universiteit van Michigan in die VSA erken is. In Brittanje is die School for Applied Linguistics in 1958 aan die Universiteit van Edinburgh in die lewe geroep, en sedertdien het die dissipline met rasse skrede gegroei.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1965Total article views: 1492