Original Research

Iets oor sprekersempatie: ’n Funksionele beskouing

H. du Plessis
Literator | Vol 4, No 1 | a950 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v4i1.950 | © 1983 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Literator Society of South Africa
Submitted: 09 May 1983 | Published: 09 May 1983

About the author(s)

H. du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (129KB)

Abstract

Empatie, sê Kuno (1975:49), kan beskryf word as: “the speakers’ identification, in various degrees, with the referent of a participant in an event” . As ’n mens dié stelling as waar sou aanvaar, kan die term empatie uitgebrei word sodat dit ook die volgende insluit: empatie kan beskryf word as die spreker se identifikasie met die referent van ’n objek in ’n sin waarin die spreker die onbekende lakaliteit van ’n objek beskryf in terme van die lokaliteit van ’n ander objek.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3077
Total article views: 2031


Crossref Citations

No related citations found.