Original Research

Geintegreerde model vir literêre ontleding toegepas pp ‘Droogte’ (Leon Strydom)

G. Kuschke
Literator | Vol 5, No 3 | a944 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v5i3.944 | © 1984 G. Kuschke | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1984 | Published: 09 May 1984

About the author(s)

G. Kuschke, Oepartement Duits, South Africa

Full Text:

PDF (372KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Hierdie kort en samevatlende uiteensetting beoog om die teoretiese agtergrond van die praktiese ontleding van die gedig ‘Droogte’ van Leon Strydom in breë trekke aan te dui. In verband met die probleem hoe ’n gedig in al sy literêre moontlikhede ontsluit kan word, word gepostuleer dat die geïntegreerde model wat gebaseer is op die sisteem van die modaliteiteleer van Herman Dooyeweerd, suksesvol en doeltreffend in die praktiese analise van poësie gebruik kan word; dat ’n kunswerk op grond van hierdie model in sy geheel ontsluit kan word en dat die etos van die kunswerk volgens hierdie model bepaal kan word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1663
Total article views: 1397


Crossref Citations

No related citations found.