Original Research

Die Romeinse nastrewing van onsterflikheid deur middel van memoria

D. R. Fouché
Literator | Vol 6, No 4 | a942 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v6i4.942 | © 1985 D. R. Fouché | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985

About the author(s)

D. R. Fouché,, South Africa

Full Text:

PDF (203KB)

Abstract

Benewens die omvangryke en nasionale manifestasies van die oorspronklike onsterflikheidsgedagte in die Romeinse gemeenskap, vind ons by die Romein op kleiner skaal in groepe of indiwidueel ’n strewe na onsterflikheid langs die weg van memoria. Soos aangetoon sal word, verskil die pogings van die verskillende groepe radikaal van mekaar, hoewel die strewe en einddoel dieselfde bly, naamlik om deur die daarstelling van memoria op die gebied van woord of daad onsterflikheid te bekom.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2310
Total article views: 1938


Crossref Citations

No related citations found.