Original Research
Enkele opmerkings oor die intrinsieke waarde van die Latynse teks van Kodeks Bezae as herstelbron vir die Griekse teks van die Nuwe Testament
Literator | Vol 6, No 4 | a940 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v6i4.940
| © 1985 G. J.C. Jordaan
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985
About the author(s)
G. J.C. Jordaan,, South AfricaFull Text:
PDF (99KB)Abstract
Een van die belangrikste oud-Latynse vertalings word gevind in Kodeks Bezae, ’n vyfde-eeuse manuskrip van die vier Evangelies. Kodeks Bezae bevat ’n Griekse teks (D) en ’n Latynse teks (d) van die Evangelies langs mekaar, die Latynse teks in ’n lettertipe wat baie aan die Griekse majuskelskrif herinner. Wat hierdie dokument so merkwaardig maak, is die feit dat dit die enigste manuskrip is wat ’n Griekse Evangelie-teks uit die Westerse teksfamilie bevat.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2056Total article views: 1374