Original Research
Ambrosius en die virginitas
Literator | Vol 6, No 4 | a938 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v6i4.938
| © 1985 C. J. Malan
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985
About the author(s)
C. J. Malan,, South AfricaFull Text:
PDF (206KB)Abstract
Ambrosius het met reg die benaming “Leraar van Maagdelikheid” ontvang (Dooley, 1948:119). Die opmerking van Thamin: “C’est une vertu proprement chrétienne que la vertu de virginité, proclame tout d’abord saint Ambroise” (1895:344), gee dadelik aanleiding tot die vraag of Ambrosius dan geen waardering vir die huwelik gehad het nie. Hierdie vraag word nog meer dringend as sy beskrywing van die kruis van die getroude lewe nagegaan word.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2769Total article views: 1806