Original Research
Latynse vertalings van die Ou Testament - ’n Bespreking aan die hand van Genesis 17: 1-7
Literator | Vol 6, No 4 | a936 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v6i4.936
| © 1985 H. F. van Rooy
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985
About the author(s)
H. F. van Rooy,, South AfricaFull Text:
PDF (255KB)Abstract
Raakpunte in die studie van Latyn en Hebreeus kom nie dikwels tot hulle reg in die akademiese wêreld nie, en Suid-Afrika is seker geen uitsondering op die reël nie. Tog is daar 'n groot terrein wat op ontginning wag in hierdie verband. As blyk van waardering word hierdie poging in die rigting aangebied aan 'n geëerde leermeester op wie se rekening die gebreke nie geplaas moet word nie. Die Latynse vertalings van die Ou Testament waaraan aandag gegee word, is die Vetus Latina (VL) en die Vulgaat (V). Hulle word vergelyk met die Massoretiese teks (MT), die standaard Hebreeuse teks van die Ou Testament, en met die Septuaginta (LXX), die Griekse vertaling van die Ou Testament wat in die vroeë kerk geweldige aanhang geniet het.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1959Total article views: 1385