Original Research

Die Klassieke vandag - Klassiek of Modern?

P. H. Fick
Literator | Vol 6, No 4 | a933 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v6i4.933 | © 1985 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Literator Society of South Africa
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985

About the author(s)

P. H. Fick,, South Africa

Full Text:

PDF (122KB)

Abstract

Om die stand van die Klassieke vandag te bepaal, verg ’n uitgebreide wetenskaplike studie. Dit is daarom nie die doel van hierdie artikel om ’n volledige ondersoek daarna te doen nie, maar om op veral twee terreine te konsentreer, nl. navorsing en die opieiding van onderwysers waaroor daar bepaalde probleemvrae bestaan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3242
Total article views: 2133


Crossref Citations

No related citations found.