Original Research
Kinderkarakters in Onse Hymie van Etienne Leroux
Literator | Vol 6, No 3 | a918 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v6i3.918
| © 1985 K. Pottas
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985
About the author(s)
K. Pottas,, South AfricaFull Text:
PDF (94KB)Abstract
Soos die leser van Etienne Leroux se romans reeds weet, ontmoet 'n mens daarin verteenwoordigers van al die segmente van die samelewing, en dit gebeur ook in die roman Onse Hymie. Die groepe karakters wat gewis nadere kennismaking regverdig, is die verskillende groepe kinders wat in die roman figureer.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2961Total article views: 2328