Original Research

Enkele gedagtes oor die opvoedkundige onderbou van Elsabe Steenberg se Engel met 'n besemstok

P. Pistorius
Literator | Vol 6, No 2 | a914 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v6i2.914 | © 1985 P. Pistorius | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985

About the author(s)

P. Pistorius,, South Africa

Full Text:

PDF (345KB)

Abstract

Die erfenis van analitiese Griekse denke het die Weste in staat gestel om probleme in hulle samestellende dele op te breek en om vraagstukke stuk vir stuk op te los. Hierdie “meetkundige” of diagram- en fasetdenke het gelei tot die ontstaan van afsonderlike wetenskappe wat elkeeen die grense van sy veld van ondersoek jaloers afgebaken het. Dit het tot gedetailleerde ondersoek en tot groot vooruitgang gelei, veral op natuurwetenskaplike gebied.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2630
Total article views: 2805


Crossref Citations

No related citations found.