Original Research
Die rym in Jukstaposisie (T.T. Cloete) en die regverdiging van enkele fonologiese begrippe
Literator | Vol 5, No 1 | a912 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v5i1.912
| © 1984 D. P. Wissing
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1984 | Published: 09 May 1984
Submitted: 09 May 1984 | Published: 09 May 1984
About the author(s)
D. P. Wissing, Departement Algemene Taal- en Literatuurwctenskap, South AfricaFull Text:
PDF (117KB)Abstract
Die taalkundige hon daarvan om te kan se dat die goeie literator sonder taalkundige insigte geen volledige cn behoorlike teksanalise kan docn nie. Maar die situasic kan ook omgekeerd wees: die letterkunde (eintlik die woordkunswerk) kan ook vir die taalkunde van waarde wees. In hierdie stuk wil ek meer in die besonder probeer aantoon dat en hoe die taalkundige ook ondersteuning vir die invoering van bepaalde fonologiese begrippe uit die gedig kan vind. Vir die doel beperk ek my tot die bunde Jukstaposisie van T.T. Cloete.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2005Total article views: 1698