Original Research
Kinderpoësie: ’n poging tot definisie
Literator | Vol 6, No 2 | a908 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v6i2.908
| © 1985 E. Liebenberg
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985
About the author(s)
E. Liebenberg,, South AfricaFull Text:
PDF (311KB)Abstract
Vir die doel van hierdie artikel word gekonsentreer op poësie wat in die belangstellingsveld van die kind sal val vandat hy die skool betree tussen sy vyfde en sesde jaar tot en met die einde van die grootkindfase aan die einde van sy laerskoolloopbaan op die ouderdom twaalf of dertien jaar. Dit is bykans onmoontlik om kinderpoësie in gebruikerskompartemente in te deal omdat ’n geslaagde kindergedig byval by jonk en oud sal vind.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3110Total article views: 8497