Original Research
Aspek en aktionsart in Die Tuiskoms van J. van Melle
Literator | Vol 5, No 1 | a907 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v5i1.907
| © 1984 D. M. Wijbenga
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1984 | Published: 09 May 1984
Submitted: 09 May 1984 | Published: 09 May 1984
About the author(s)
D. M. Wijbenga, Departemcnt Afrikaans-Nederlands, South AfricaFull Text:
PDF (139KB)Abstract
Soos in alle vertellings het ons hier met die verlede tc doen, of liewcr met ’n fiktiewe gewete verlede wat deur ’n skrywer by monde van ’n verteller aan ons oorgedra word. Daar is ’n verband tussen tydsuitdnikking en aspek, maar hierdie verskynsels is nie sinoniem nie. Tydsuitdrukking geskied vanuit ’n spesifieke deiktiese sentrum, en daarom hoef dit nie eksplisiet te wees nie. Hierteenoor is aspek waardeoordele wat oor die verloop van die gebeure gemaak word, en daarom word dit waar nodig eksplisiet weergegee.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2866Total article views: 3502