Original Research
Die Godsdiensgegewe in Enkele Hoogtepunte in die prosa van J. van Melle
Literator | Vol 5, No 1 | a900 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v5i1.900
| © 1984 E. A. van der Elst
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1984 | Published: 09 May 1984
Submitted: 09 May 1984 | Published: 09 May 1984
About the author(s)
E. A. van der Elst, Departement Algemene Taal- en Literatuurwetenskap, South AfricaFull Text:
PDF (254KB)Abstract
Die prosawerk van Johannes van Melle is groot in kwantiteit, maar nie altyd kwaliteit nie. Ondanks die ongelyke gehalte van sy oeuvre is die roman Bart Net en van die kortverhale soos “Oom Karel neem sy geweer saam”, Oom Daan en die dood”, en “Oom Diederick leer om te huil” , literere pieke in die Ouer Afrikaanse Prosa. Hulle sal selfs ’n toets aan huidige standaarde goed deurstaan.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2199Total article views: 4006