Original Research

Analise van die Tswanaraaisel

S. A. Swanepoel
Literator | Vol 5, No 1 | a896 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v5i1.896 | © 1984 S. A. Swanepoel | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1984 | Published: 09 May 1984

About the author(s)

S. A. Swanepoel, Departement Bantoetale, South Africa

Full Text:

PDF (218KB)

Abstract

’n Strukturele, stilistiese en funksionele bcskrywing van die Twanaraaisel bring mee dat daar aan die volgende aspekte aandag gegee moet word:
• Wat is ’n raaisel en lioe word dit in Tswana genoem.
• Tot watter studiegebied en literere genre hoort die raaisel en watter subvorme kan vir Tswana onderskei word.
• Hoe sien die struktuur van Tswanaraaisels daar uit.
• Deur wie, waar, wanneer en hoe word Tswanaraaisels voorgedra.
• Watter stilistiese kenmcrke kan in Tswanaraaisels onderskei word.
• Watter funksies vervul raaisels in ’n Tswanagcmeenskap.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2278
Total article views: 2005


Crossref Citations

No related citations found.