Original Research

Dualisme as struktuurelement in Opwaaiende Zomerjurken - Oek de Jong

A-M Bisschoff
Literator | Vol 6, No 1 | a895 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v6i1.895 | © 1985 A-M Bisschoff | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1985 | Published: 09 May 1985

About the author(s)

A-M Bisschoff, PU vir CHO, Potchefstroom, South Africa

Full Text:

PDF (463KB)

Abstract

Opwaaiende Zomerjurken het in September 1979 vir die eerste keer verskyn. Die roman blyk van die begin af gewild te wees, want hierna volg die herdrukke mekaar vining op. Sedert die boek se verskyning in 1979 tot Februarie 1982 beleef Opwaaiende Zomerjurken 25 herdrukke. Volgens Van Oudvorst (1981: 3) is 100 000 eksemplare binne die bestek van 'n jaar verkoop.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2399
Total article views: 1906


Crossref Citations

No related citations found.