Original Research
Resepsies van Catullus se Carmen XLIX
Literator | Vol 5, No 1 | a894 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v5i1.894
| © 1984 J. Swanepoel
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1984 | Published: 09 May 1984
Submitted: 09 May 1984 | Published: 09 May 1984
About the author(s)
J. Swanepoel, Departement Latyn, South AfricaFull Text:
PDF (384KB)Abstract
Gaius Valerius Catullus (c. 84-c. 54 v.C.), die Romeinse digter wat veral bekend is vir sy verse aan sy geliefde Lesbia, het benewens liefdesgedigte ook ’n hele aantal verse geskryf waarin van sy lydgenote figureer. Hierdie gedigie wat aan spesifieke persone gerig is, is wyd uiteenlopend en die toon en strekking daarvan wissel van toegeneentheid en liefde enersyds (vgl. Carmen IX) tot felie invektief (Carmina CVIII, XCIII) en spot (Carmen LXXXIV) andersyds. Die leser kan gewoonlik maklik vasstel of hy in ’n gedig met vriend of vyand te doen liet. Maar daar is een uitsondering, en dit is Catullus se gedig aan die Romeinse staatsman, retor en skrywer, Marcus Tullius Cicero. Hierdie gedig, wat soos die meeste van Catullus se gedigte heel kort en kragtig is, is deur die eeue op uiteenlopende en botsende wyses geinterpreteer. Enersyds word dit beskou as ’n opregte dankbetuiging en lofprysing aan Cicero, terwyl ander lesers dit weer sien as ’n gedig wat ironies bedoel is.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2571Total article views: 1932