Original Research
Aspekte van Karel Schoeman se Woordwereld
Literator | Vol 5, No 1 | a892 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v5i1.892
| © 1984 L. C. Minnaar
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1984 | Published: 09 May 1984
Submitted: 09 May 1984 | Published: 09 May 1984
About the author(s)
L. C. Minnaar, Departement Afrikaans-Nederlands, South AfricaFull Text:
PDF (243KB)Abstract
Karel Schoeman se woordkuns het ’n uitkenbare lekstuur. Tekstuur het in die letterlike sin te make met grofheid en fynheid, losheid en digtheid, eenvoud en gekompliseerdlieid van die patroon wat geweef word. Figuurlik toegepas op die woordkuns sal die tekstuur bepaal word deur ligte en swaar aksentuering, onder- en oorbeklemtoning, digtheid en ylheid van herlialings van die aksente; deu r die skerpte van kontras en deur die mate van gekompliseerdlieid van die struktuur van ’n woordkunswerk.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2101Total article views: 2051