Original Research

Algehele Assimilasie of Konsonantweglating?

D. P. Wissing
Literator | Vol 7, No 1 | a876 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v7i1.876 | © 1986 D. P. Wissing | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 May 1986 | Published: 07 May 1986

About the author(s)

D. P. Wissing,, South Africa

Full Text:

PDF (115KB)

Abstract

Tot dusver is die terme algehele assimilasie en konsonantweglatlngmin of meer ongedifferensieerd gebrulik, indiennie as sinonieme nie. Daar is egter ook argumente aangevoorwaarom daar ’n onderstkeid gemaak moet word (Wissing,1982:188 e.v.). Dié argumente gaan hoofsaakiik om kwessiessoos verskille in produktiwiteit en die aantal konsonantewat betrokke is. Suike argumente steun egter op introspektieweoordeie van die fonoioog self. In hierdie bydrae word hierdie onderskeid tussen konsonantweglatingen algehele assimilasie op streng eksperimenteelfonetiesegronde ondersteun. Deur die spraak van ‘n aantalproefpersone spektografies te ontleed, kon bepaal word ofdaar spore van 'n verdwene konsonant aanwesig is. Indienwei, is die konsonant nie eenskiaps weggelaat nie, maar hetdit deur 'n proses van assimilasie geskied. Die resuitate vandie eksperiment het, met dié argument in gedagte, getoon datdaar inderdaad sprake van assimmilasie in gevalie (soos in 3a) is, maar siegs van konsonantweglatings in ander gevalie(soos in 3b).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 4234
Total article views: 5776

 

Crossref Citations

1. RESENSIEARTIKEL: AFRIKAANSE KLANKLEER (van M. de Villiers, hersien deur F.J. Ponelis)
D. P. Wissing
South African Journal of Linguistics  vol: 5  issue: 2  first page: 175  year: 1987  
doi: 10.1080/10118063.1987.9724266