Original Research

The form and function of space in the Jonah narrative in Prudentius Cathemerinon 7.81-175

J. H. Barkhuizen, M. J. Mans
Literator | Vol 9, No 1 | a839 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v9i1.839 | © 1988 J. H. Barkhuizen, M. J. Mans | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 May 1988 | Published: 07 May 1988

About the author(s)

J. H. Barkhuizen,, South Africa
M. J. Mans,, South Africa

Full Text:

PDF (261KB)

Abstract

In hierdie artikel word ’n analise gemaak van die struktuur en funksie van narratiewe ruimte in die Jona-verhaal sees vertel deur Prudentius (Cathemerinon 1). Hierdie verhaal is gekies omdat dit by uitstek ruimte-georiënteerd is. Die analise is gebaseer op ’n verwerking van die teorie van G. Zoran, wat narratiewe ruimte op tekstuele en plot-vlak ondersoek, Ruimte op tekstuele vlak verwys na die topografiese aard van ruimte, dit wil sê van objekte en plekke, asook die beginsel van die teks-perspektief van sodanige objekte en plekke. Die topografiese aard van ruimte behels weer aspekte soos horisontale en vertikale opposisies, kwaliteitstrukture en ontologiese beginsels. Ruimte op die plot-vlak verwys na sinchroniese en diachroniese relasies. Eersgenoemde het te doen met die beginsel van beweging en rus, terwyl laasgenoemde te doen het met bepaalde rigtinge en intensies op die plot-vlak.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2518
Total article views: 1867


Crossref Citations

No related citations found.