Original Research

Shalom van ’n Afrikanerdom tikmasjienpianis: Suidpunt-jazz van André Letoit

D. H. Steenberg
Literator | Vol 11, No 3 | a817 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v11i3.817 | © 1990 D. H. Steenberg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 May 1990 | Published: 06 May 1990

About the author(s)

D. H. Steenberg, Potchefstroomse Universiteit vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (195KB)

Abstract

Hierdie opskrif laat min of meer reg geskied aan ’n belangrike baken in die ontwikkeling van die Afrikaanse prosa aan die einde van ’n dekade wat begin het met die meer tradisionele klem op die persoonlike, soos in die kortverhale van Hennie Aucamp en M.C. Botha. Nie dat dit by die private ache bly steek het nie! Sonder gevaar van teenspraak kan ’n mens hierdie roman ná die resepsie van Somer II en die ooreenkoms wat dit daarmee toon, as postmodernistiese teks benader. In die loop van hierdie bespreking sal om die beurt aan kernwoorde in die opskrif aandag gegee word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2449
Total article views: 2019


Crossref Citations

No related citations found.