Original Research

’n Potjie representasie, sterk gekruie: representeem en diskontinuïteít in die literatuurgeskiedskrywing

H. Viljoen
Literator | Vol 11, No 3 | a809 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v11i3.809 | © 1990 H. Viljoen | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 May 1990 | Published: 06 May 1990

About the author(s)

H. Viljoen, Potchefstroomse Universiteit vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (223KB)

Abstract

Die artikels in hierdie temanommer van Literator mag op die oog af na ’n vreemde dis lyk: ’n potjie met representasie en realisme as hoofbestanddele, in ’n lang sousie van foecall(t), gegeur met shakespike, casscience, helditbrand, lion cachet, mattee, kafkruid, joyice, orswell en met ’n tikkie paradigma daarby. Eksotiese kruie, voorwaar.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2600
Total article views: 1763


Crossref Citations

No related citations found.