Skryfkunspraktyk

Die oorbrug van ’n generasiegaping: Die volwasse jeugboekskrywer in gesprek met die jong leser

H. du Plessis
Literator | Vol 21, No 2 | a467 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v21i2.467 | © 2000 H. du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 April 2000 | Published: 26 April 2000

About the author(s)

H. du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (170KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Die skrywer van die jeugboek is in verreweg die meeste gevalle ’n volwassene, terwyl die verteller soms grootmens, soms jongmens is, en die veronderstelde leser per definisie altyd ’n jeugdige. In wese dus ’n paradoks, ’n teelaarde vir ’n kommunikasiegaping. Hoe oorleef die skrywer dié paradoks?

Keywords

Adult Writer And Youth Reader; Author-Narrator-Focalizer; Interrelatedness; Bridging The Gap Between Generations; Youth Literature

Metrics

Total abstract views: 1797
Total article views: 3286


Crossref Citations

No related citations found.