Skryfkunspraktyk

Jou boek hoef nie af te tjop nie! Aspekte van die skryfpraktyk

G. Weideman
Literator | Vol 21, No 2 | a465 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v21i2.465 | © 2000 G. Weideman | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 April 2000 | Published: 26 April 2000

About the author(s)

G. Weideman,, South Africa

Full Text:

PDF (210KB)

Abstract

Skryfpraktyk is ’n woord wat my geval. Skryfpraktyk impliseer immers dat skrywers hulle nie net, soos askete, met geheimsinnige meditasies of afgesonderde laboratoriumwerk besig hou nie. Die eise van die tyd het só verander dat die skrywer veel nader aan die leserspubliek staan as voorheen.

Keywords

Intertwinement Of Material; Stadia Process Of Writing; George Weideman; Die Optog Van Die Aftjoppers 1994; Youth Books

Metrics

Total abstract views: 2350
Total article views: 2291


Crossref Citations

No related citations found.