Skryfkunspraktyk

Science fiction (SF) - wat is eintlik aan die gang?

D. W. Venter
Literator | Vol 21, No 2 | a463 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v21i2.463 | © 2000 D. W. Venter | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 April 2000 | Published: 26 April 2000

About the author(s)

D. W. Venter,, South Africa

Full Text:

PDF (177KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

’n Paar jaar gelede was daar ’n uitstalling in die Everard Read Galery in Johannesburg. Dit was ’n versameling kunswerke in die vorm van hologramme en apparaat wat ’n mens die geleentheid gegee het om rekenaargeskepte “skynwerklikhede” of “virtual realities” te ervaar. Die uitstaller was Don Searll en hy het die uitstalling “Haptics” genoem.

Keywords

Afrikaans SF; Feminism In SF; Modern Manifestations Of SF; Predecessors Of SF; Theory Of Science Fiction

Metrics

Total abstract views: 1082
Total article views: 1220


Crossref Citations

No related citations found.