Skryfkunspraktyk

‘Waar kom jy aan al jou stories?’

H. Aucamp
Literator | Vol 21, No 2 | a461 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v21i2.461 | © 2000 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Literator Society of South Africa
Submitted: 26 April 2000 | Published: 26 April 2000

About the author(s)

H. Aucamp,, South Africa

Full Text:

PDF (183KB)

Abstract

Daar is ’n vraag waaraan geen verteller op die duur ontsnap nie, en dis die volgende: “Waar kom jy aan al jou stories?” Soms word dié vraag half verwonderd gestel, soms ligtelik jaloers, soms beskuldigend, byna asof die vraagsteller te kenne wil gee dat die skrywer met bose agente aan ’t onderhandel was.

Keywords

Autobiographical Attitude; Observer And Voyeur; Origin Of Stories; Utilization Of The Eye

Metrics

Total abstract views: 3878
Total article views: 4161


Crossref Citations

No related citations found.